Universiteit van Vilnius

Universiteit van Vilnius
Universiteit van Vilnius: Die Groot Binneplein

Latyn: Universitas Vilnensis
Leuse:Hinc itur ad astra
Leuse in Afrikaans:Vanaf hier lei die pad na die sterre
Leuse in Engels:From here the way leads to the stars
Gestig:7 Julie 1578
Tipe:Openbare universiteit
Godsdienstige Affiliasie:Sint Johannes Kerk
Rektor:prof. Rimvydas Petrauskas
Personeel:1 353
Studentetal:21 596
Voorgraadse studente:14 890
Nagraadse studente:4 046
Doktorale studente:793
Ander studente:785 (Besturende direkteure in verblyf)
713 (internasionale studente)
Ligging:Vilnius, Litaue
54°40′57″N 25°17′14″O / 54.68250°N 25.28722°O / 54.68250; 25.28722
Kampus:Stedelik
Kleure:     Maroen
Affiliasies:EUA, Santander Network, UNICA, Utrecht Network
Webtuiste:vu.lt

Die Universiteit van Vilnius (Litaus Vilniaus universitetas, Latyn Universitas Vilnensis) is die grootste universiteit in Litaue en – met stigtingsdatum 7 Julie 1578 – een van die oudstes in Oos-Europa.

Die universiteit bestaan uit twaalf akademiese departemente, agt universitêre institute en tien studie- en navorsingssentra. Die universiteitsbiblioteek in Vilnius is die oudste biblioteek in Litaue. Die universiteit se geriewe sluit daarnaas drie akademiese hospitale, 'n sterrewag, die botaniese tuin, 'n rekenaarsentrum en die universiteitskerk Sint Johannes in.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search